Description
Roller 10ml – R65
Bottle 100ml – R175
Tin 250ml – R280
Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Daar is altyd hoop. Die lewe druk by tye maar die vrug van volharding sal altyd iets moois inhou en inbou in en vir jou.
Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop. ~ Romeine 5:3
Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie.
Essensiële olies: Bergamot, Ylang Ylang, Lemoen
Roller 10ml – R65
Bottle 100ml – R175
Tin 250ml – R280